| Afrikaans op die Internet | Die Knoop | Duisende Afrikaanse Bestemmings! |
BanieradvertensiesOns verkoop afwisselende banieradvertensies. Die banier moet 468 by 60 kolletjies groot wees. Dit moet 'n GIF of JPEG lêer wees, verkieslik nie groter as 20k nie. Animasie is aanvaarbaar. Ons behou die reg voor om enige advertensiemateriaal wat na ons goeddunke onvanpas is, af te keur. Die banieradvertensie sal afwisselend met dié van ander adverteerders vertoon word. Die advertensie sal op al die bladsye van Die Knoop vertoon word. Ons kan die banier vir u ontwerp of 'n Engelse een vertaal/omskakel na Afrikaans. |
Terug na Die Knoop Tuisblad